Showing posts with label afrikaans. Show all posts
Showing posts with label afrikaans. Show all posts
Sunday, 2 August 2020
Sondag 2 Augustus- Van wanhoop na hoop
Voel jy wanhopig, desperaat, alleen? Kom luister vanoggend saam en vind uit hoe om jou wanhoop in hoop te verander. Hierdie is 'n afrikaanse diens gelei deur Norma en die team.
Sunday, 5 July 2020
Sondag diens 5 Julie 2020
Vanoggend is dit ons Afrikaanse diens gelei deur Norma, Jan en Maggie. Hoe stuur die Here ons in hierdie tyd? Wat is die oplossing?
Sunday, 7 June 2020
7 Junie 2020 Die Heilige Gees se Agenda
Vanoggend word ons Afrikaanse diens gely deur Norma Fivaz en sy gaan bietjie gesels oor die Heilige Gees se agenda vir ons. Kom luister gerus saam!
Sunday, 3 May 2020
Sunday, 3 February 2019
Wednesday, 10 August 2016
Afrikaans in ons kerkie

Die St Patricks gemeenskap strewe om 'n inklusiewe vergaderplekkie te wees waar ons, ons liefde vir die Here kan uitleef in ons moedertale, wat dit ook al mag wees! So hierdie Sondag was dit die beurt om so bietjie in Afrikaans te aanbid.
Ons is baie bevoorreg om Ds Leon Van Niekerk te he wat elke paar Sondae opkom na die "Mountain" om ons in Afrikaans te kom bedien. Sy preek hierdie Sondag het ons gedwing om te kyk hoe God ons liefde vir Hom en vir ons naaste toets. Dit is maklik om vir mense lief te wees onder maklike omstandighede, maar wat van as ons daar moet wees onder moeiliker, ongemaklike omstandighede? Waar is ons dan?
Die volgende Afrikaanse diens is Sondag die 2de October.
Subscribe to:
Posts (Atom)