Sunday 4 July 2021

Sondag 4 Julie 2021 Virtuele diens: Bokse vol herinnerings

Vanoggend se diens is in Afrikaans en word gelei deur Ds Hendrien van Vliet van Fort Beaufort.  

Ons onthou ook vanggend een van ons geliefde Hogsbackians, Ben Bester wat verlede Sondag oorlede is na a lang stryd met kanker. Voel vry om a boodskap te laat op sy Gedenkmuur hier: www.benbester.co.za

No comments:

Post a Comment