Sunday 6 September 2020

Sondag 6 September 2020: 'n Lewensveranderlike liefde

 Vanoggend se diens is in Afrikaans van a heerlike nat Hogsback. Ons is so dankbaar vir die reen!! Norma doen die diens vanoggend, bygestaan deur Ansie, Jan en Maggie. 

No comments:

Post a Comment